Die hoop in Hopefield

Die hoop in Hopefield

Posted by VLV in Moorreesburg, News 05 Jun 2014

Sirkel: Weskus
Tak: Moorreesburg
Portefeulje: Kunste & Handvlyt
Beriggewer: Martelize Britz
Datum: 4 Junie 2014

image.axd-9

Die hele gemeente van Hopefield het ‘n aandeel gehad in die proses en die resultaat is behoorlik gevier met ‘n funksie.

Die hele gemeente van Hopefield het ‘n aandeel gehad in die proses en die resultaat is behoorlik gevier met ‘n funksie.

Sy het sowat 7 jaar gelede die idee gekry om die kerk van Hopefield se vensters, wat variasies van groen Bloke-glas was, te vervang met loodglaspanele. Haar fokus was die boekie “Leer loop” wat haar laat vasklou het aan die gedagte dat die Here haar pad duidelik moet maak, haar lei, haar gedagtes orden en op Hom rig. Isebe Steyn het haar gehelp om die idee te ontwerp, waarna dit na Amerika gestuur is.  Daar is dit verder presies verdeel in die 38 panele wat die hele beeld sou vorm. Sy het die Here se hand in die hele proses oor die 7 jaar gesien.  Die mense wat haar geleer loodglas het, se van is “Hope”.

Sy het sowat 7 jaar gelede die idee gekry om die kerk van Hopefield se vensters, wat variasies van groen Bloke-glas was, te vervang met loodglaspanele. Haar fokus was die boekie “Leer loop” wat haar laat vasklou het aan die gedagte dat die Here haar pad duidelik moet maak, haar lei, haar gedagtes orden en op Hom rig. Isebe Steyn het haar gehelp om die idee te ontwerp, waarna dit na Amerika gestuur is. Daar is dit verder presies verdeel in die 38 panele wat die hele beeld sou vorm.
Sy het die Here se hand in die hele proses oor die 7 jaar gesien. Die mense wat haar geleer loodglas het, se van is “Hope”.

Op ‘n koue, maar mooi wintersoggend het ons die voorreg gehad om van Elna Slabber van Hopefield se werk te leer. Sy het ons meer kom vertel oor die proses van loodglaswerk, asook vinnige demonstrasies gegee van die twee metodes.

  • June Smit August 4, 2014 at 5:03 pm / Reply

    Baie mooi!

Post a comment

1 × 4 =