Campbell groet ‘n vriendin

 

Campbell groet ‘n vriendin

Posted by VLV in Campbell Tak 07 Nov 2014

Sirkel:  Griekwaland-Wes

Tak:  Campbell

Beriggewer:  Santie van Eck

Datum:  7 November 2014

 

 

Ann van der Merwe: 24 Julie –7 Nov 2014

 

 

Dit was met hartseer wat die Campbell  gemeenskap  verneem het van die dood van Ann van der Merwe.   Sy het nie net as sekretaresse n groot rol in die VLV gespeel nie, maar as deel van ons  klein gemeenskap  verloor ons almal ook n goeie vriendin wat altyd sou help waar sy kon.

 

 

Ann het n positiewe ingesteldheid gehad wat vir enige iets kans gesien het. Sy was n boervrou in murg en been.   Ann jou stoel is leeg aan ons tafel , mag jou sitplek waar jy nou is hemels wees, ons mis jou.

 

VLV Campbell

 

Post a comment

fourteen + 11 =