Broodsakkies vir J J Watson aftreeoord

 

Broodsakkies vir J J Watson aftreeoord

Posted by VLV in Diepkloof Tak 04 May 2015

Sirkel: SWD

Tak : Diepkloof

Projek: Broodsakkies vir aftree oord

Beriggewer : Anita Fourie

Datum : 4 Mei 2015

 

 

Die vuurvliegie organisasie het ʼn versoek gerig dat die aftreeoorde broodsakkies benodig wat  gebruik word vir gebruikte doeke van bejaardes. Diepkloof lede het die versoek ter harte geneem en begin sakkies versamel.  In ʼn kort tydjie is  ʼn groot hoeveelheid sakkies versamel wat Anita aan Mr Ockie Stander, bestuurder van die aftreeoord oorhandig het.

 

20150225_162125 (Custom)

Diepkloof lede by sakkies wat ingesamel is.

Post a comment

20 − nineteen =