Bloubessies Demonstrasie

 

Bloubessies Demonstrasie

Posted by VLV in Diepkloof Tak 16 Sep 2015

Sirkel : SWD

Tak : Diepkloof

Portefeulje : Leefstyl

Beriggewer : Anita Fourie

Datum : 16 September 2015

 

 

 

Sanet Barnard demonstreer bloubessie muffins, bloubessie wafels en n bloubessie en kruisement drankie wat met limonade bedien word. Sy verskaf ook die resepte vir bogenoemde aan lede. Lede smul baie lekker aan die lekkerte wat op twee plase in die Groot Brakrivier distrik verbou word.

 

 

20150916_154821 (Custom)

Sanet besig om wafels te bak

 

 

20150916_155454 - Copy (Custom)

Prentjie mooi wafel

 

Post a comment

15 + 14 =