Blomme

 

Blomme

Posted by VLV in Goodwood Tak 21 Jul 2015

Sirkel:  Tygerberg
Tak:  Goodwood
Portefeulje:  Kunste
Beriggewer:  Alet Colyn
Datum:  21 Julie 2015

 

P1040025

 
Verona Burger, een van die taklede en ‘n gewaardeerde blommerangskikker, het drie rangskikkings met die tema “Soos ek daarvan hou” aan die dames gedemonstreer.  Sy het in 1971 met
blommerangskikkingkursusse begin en vertel van haar besoek aan Alsmeer in Holland, die grootste blommemark in die wêreld, asook haar besoek aan Keukenhof.

 

 

P1040023

 
Die dames het weereens besef dat jy met min plantmateriaal iets besonders kan skep!

 
P1040024

Post a comment

1 × one =