Blomme van papier

 

Blomme van papier

Posted by VLV in Despatch Tak, News 22 Jun 2018

Sirkel: Middelland

Tak: Despatch

Studierigting: Kunste en Handvlyt

Beriggewer: Suzette Schoeman

Datum: 21 Junie 2018

 

Dit was ‘n baie interessante vergadering. Joey Swiegelaar vertel van Akrielverfwerk en werksklasse sal gereël word vir die dames wat belangstel.

Suzette Schoeman vertel van Erns Grundling, die skrywer en digter vir 2018. Hy is ‘n boorling van Uitenhage en het sy boek Elders by Uitenhage bekendgestel. Hy is ‘n storieman, skrywer en stapper. Hy is joernalis vir tydskrifte Weg en Weg Ry & Sleep. Hy het ook die Camino gestap.

Esme van der Merwe het ‘n interessante demonstrasie gehou om ons te wys hoe om papierblomme te maak. Dit is deesdae baie gewild en baie gebruik dit by funksies en troues i.p.v. blomme wat baie duur is. Die papierblomme kan oor en oor gebruik word.

Hier onder is voorbeelde van die blomme wat gemaak kan word:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Post a comment

2 × one =