Besoek aan King’s Cross

 

Besoek aan King’s Cross

Posted by VLV in Velddrif Tak 18 May 2015

Sirkel:  Weskus

Tak: Velddrif

Beriggewer:  Cornelia van Dyk

Datum: 18     Mei 2015

 

IMG_5722 (Custom)

 

Die VLV –lede besoek die King’s Cross, huis met verswakte bejaardes, vir die armoede projek.

 

IMG_5703 (Custom)

 

Lede is gevra om bedsokkies te brei en borslappe te maak.  Daar is badprodukte geskenk vir almal wat dit kan gebruik.  Lekker plaatkoek is gebak en tydens tee uitgedeel met glimlaggies wat jou hart klein maak.

 

IMG_5708 (Custom)

 

 

IMG_5724 (Custom)

 

Hulle was so dankbaar en wou net gesels en kuier.

 

IMG_5709 (Custom)

Sinnie Koegelenberg kuier lekker

 

Die lede gaan beslis in die toekoms weer daar besoek aflê.

 

 

 

 

 

Post a comment

9 + seventeen =