Besoek aan George Museum

 

Besoek aan George Museum

Posted by VLV in Diepkloof Tak, News 31 May 2018

Sirkel: SWD

Tak: Diepkloof

Beriggewer: Ina van der Veen

Datum: 30 Mei 2018

 

 

Die dames van Diepkloof Tak het die George Museum besoek.

 

Die museum is vry-toeganklik vir almal. Hier word die geskiedenis van die dorp en van die Anglo-Boere Oorlog bewaar. Die geskiedenis van die houtindustrie en ou houtwerkgereedskap en implemente is ook hier te sien.

 

Daar word gereeld kunsuitstallings in die museum gehou wat deur die SCAVA gereël word.

 

Die dames van Diepkloof kuier lekker saam

 

Die dames voor die George Museum

 

 

 

 

 

 

 

 

 

‘n Besonderse bed wat van hout gemaak is

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                                                                            Fotohoekie in die museum.

 

 

Post a comment

1 × one =