Beoordelaarskursus

 

Beoordelaarskursus

Posted by VLV in News, SIRKEL NUUS 02 Oct 2019

Sirkels: Griekwaland-Wes, Kalahari, Kimberley & Distrikte

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer: Hettie Krüger

Datum: 1 Oktober 2019

 

Lede van drie VLV sirkels, naamlik Sirkel Kimberley & Distrikte, Sirkel Griekwaland-Wes en Sirkel Kalahari het op Maandag 30 September en Dinsdag 1 Oktober 2019 ‘n VLV Beoordelaarskursus in Kimberley bygewoon. Die dames het die kursus uiters leersaam gevind en sal die kennis goed by hul eie takke en sirkels kan aanwend. Almal wat die kursus bygewoon het, het die eksamen geslaag. Welgedaan!

 

Agter vlnr: Alta Grobbelaar (Sirkel Kimberley & Distrikte), Snoekie Erasmus (Sirkel Kimberley & Distrikte), Vonesse Gerber (Sirkel Griekwaland-Wes), Ilze Coetzee (Sirkel Griekaland-Wes), Machel van Niekerk (Sirkel Griekwaland-Wes), Wilna Tredoux (Sirkel Kalalahari), Semantha Burger (Sirkel Griekaland-Wes), Madeleine Gerrits (Sirkel Kimberley & Distrikte), Alta Roets (Sirkel Kalahari), Marietjie Steyn (Sirkel Kalahari) en Arina Beukes (Sirkel Kalahari). Voor vlnr: Carien van Niekerk (Sirkel Kalahari), Johlene Muller (Leefstyl Saamroeper van VLVK), Erika Linde (Aanbieder van Beoordelaarskursus en trotse uitvoerproduk van Sirkel Kalahari) en Linzetta Smit (Aanbieder van Beoordelaarskursus).

 

Leave a Reply