Bande

 

Bande

Posted by VLV in Rocklands Tak 18 Sep 2014

Sirkel:  Middelland
Tak:  Rocklands
Portefeulje:  Algemeen
Beriggewer:  Mari Hendriks
Datum:   18 September 2014

 
rocklands

 
Mnr Khaya van Hi Q het ons kom toespreek oor die veiligheid van ons motors se bande. Hoe om na die loop van bande te kyk en om gereeld die bande van links voor na regs agter te ruil. M.a.w. oorkruis. Dit is nie die band wat die vrag dra nie, maar wel die hoeveelheid lug in die band.  Elke dame het ‘n geskenkbewys gekry vir ‘n gratis NITROGEN vulling en 10 punt veiligheids nasien ter waarde van R130.

Post a comment

three × 3 =