Baie geluk!

 

Baie geluk!

Posted by VLV in News, SIRKEL NUUS 29 Jul 2016

Sirkel: Paarl

Beriggewer: Talita Lambrechts

Datum: 29 Julie 2016

 

Baie geluk aan al die deelnemers van Paarl Sirkel. Ons is trots op julle vir jul pragtige prestasies.

 

Beppi Altintopi van Wellington-tak wen die 3de plek vir Breiwerk.

20160809_122857_resized_1

Haar pragtige trui

 

IMG-20160729-WA0005_resized

Lulu Malherbe van Klein Drakenstein-tak wen die beker vir die Mees Uitstaande Artikel vir Breiwerk

 

IMG-20160809-WA0002_resized

Lulu Malherbe van Klein Drakenstein tak wen die1ste plek vir Hekelwerk/ Poncho

Post a comment

seventeen + sixteen =