Deur die lens van die kamera

 

Deur die lens van die kamera

Posted by VLV in Langebaan Tak, News 03 Aug 2017

 

Sirkel: Weskus

Tak: Langebaan

Studierigting: Kunste en Handvlyt

Beriggewer: Yvonne Neethling

Datum: 2 Augustus 2017

 

Na ‘n lang winterslaap……was die Langebaners gretig om op 2 Augustus 2017 weer saam te kuier. Die Tema van die dag was “Fotografie vir die Amateur” – ‘n “Photo-Booth” was beskikbaar vir ‘n onthou-foto.

 

  Die saal was pragtig versier.

 

Die gasvroue verantwoordelik onder Petro Kruger en Hennah Greeff se leiding, het die saal met vetplante van ons streek, saam met fotorame, op verskeie maniere versier. Lede kon wit en swart aantrek om by die tema te pas.

 

Een van die tafels

 

Hillary het almal welkom geheet na die winter vakansie, Hennah Greef het die opening waargeneem en Frede Linsen het lede wat verjaar gelukgewens.

 

 

 

 

 

 

 

Henna Greeff

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Anne-Marie Muller stel ons gasspreker , mnr Koos Pieters,  die voorsitter van die Weskus Fotoklub bekend.

 

 

 

Anne-Marie Muller

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Koos Pieters help ons met wenke om beter foto’s te neem met ‘n 10 punt plan en trek dit deur na   hoe om jou eie selfoon se foto’s beter te beplan en te neem.

 

 

 

 

Koos Pieters

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die oggend word afgesluit met heerlike warm poedings en ‘n heerlike koppie tee of koffie

 

 

Post a comment

4 × 5 =