Afsluiting: Vryburg

 

Afsluiting: Vryburg

Posted by VLV in News, Vryburg Tak 29 Nov 2017

Sirkel: Kalahari

Tak: Vryburg

Beriggewer: Nellie Viljoen

Datum: 28 Novober 2017

 

Vryburg VLV lede en gaste het die jaar op ‘n gesellige noot afgesluit by Tuscany Hotel. Hulle het ‘n besige jaar agter die rug en sien uit na die aanbieding van die Konferensie op 8 Maart 2018.

 

Die wenners van die afgelope jaar was Eurika Byleveld – Kookkuns; Esta Twigge -Kunste en Blomme beginners; Marthie Grobler – Blomme gevorderd; Nellie Viljoen – meeste punte en Marietjie Steyn – Handwerk asook die Doris Linde-trofee vir prestasies by Kongres.

 

Doris Linde, Gezina Bruwer, Marietjie Steyn, Wilma Brink en Margot du Plessis

 

Ora Jordaan, Kleintjie Batt, Magda van Rensburg, Daline Geere en Jenita van Wyk

 

Rika Swart, Sonja Joubert, Memory Scholtz, Eurika Byleveld en Bertie van Vuuren

 

Trudie Kok, Carien van Niekerk, Esta Twigge, Marthie Grobler en Manda Schoon

 

 

 

Post a comment

1 × 1 =