Abstrakte rangskikking

 

Abstrakte rangskikking

Posted by VLV in Hottentots Holland Tak, News 25 Feb 2018

Sirkel: Kaapstad

Tak: Hottentots Holland VLV

Beriggewer: Karin Venter

Datum: 14 Februarie 2018

 

Demonstrasie van  Abstrakte  rangskikking van stuk boombas , gedroogde blare en goue bal op voetstuk van hout deur Mev. Brenda Eksteen van die Strand. Sy is n beoordelaar by Hottentots Holland VLV.

 

Post a comment

twelve − eleven =