History

The Association was established in Franschhoek on 15 October 1929.

Themes

Every year at Congress a new theme is chosen. The new theme (August 2017 – August 2018) is Môre begin Vandag / Tomorrow begins Today

Jubileumhuis

VLVK se hoofkantoor is ‘n nasionale gedenkwaardigheid te Dorpstraat 126, Stellenbosch. Dit was die anneks van die Grand Hotel op die hoek van Dorp- en Meulstraat. In 1979, toe die vereniging 50 jaar oud was, is die gebou betrek en Jubileumhuis genoem.

Textile Museum

Location: Jubilee House, 126 Dorp Street, Stellenbosch
Hours: Weekdays, 09:00 – 12:00
Telephone: +27 (0)21 886 5064
Entrance: R20/person
Curator: Mrs Ronella Rademeyer

CWAA has an annual needlework competition and the six winning entries of the embroidery section are on display for one year. There are also 27 articles from the Emily Hobhouse Lace Collection on loan and many other articles of a high standard.

Huis en Haard / Hearth and Home

Die amptelike blad, Huis & Haard, se eerste uitgawe het in Mei 1952 verskyn.

Affiliasies

VLVK is by drie Landbou Unies, Agri Wes-Kaap, Agri Oos-Kaap & Agri Noord-Kaap geaffilieer. Verder is die VLVK ook by die Wêreldbond van Plattelandse Vroue (WBPV) / Associated Country Women of the World (ACWW) geaffilieer.

Fields of Study

CWAA offers interesting monthly programs with lectures, demonstrations, debates, exhibitions, shows and/or discussions at meetings, as well as organised educational trips on the following subjects: Agriculture and Horticulture, Art and Craft, Education and Culture, Health, Lifestyle, Public Affairs.

Study Loans

  • Jossie Ackermann Loan for study in the field of Home Economics
  • JE Conradie Lening vir Arbeidsterapie
  • CWAA Agricultural Loan for study in the field of Agriculture
  • Wynnie Schumann Memorial Loan for any field of study
  • Glen Uys Lening vir studie in enige rigting aan enige goedgekeurde tersiêre instansie.
    Die finansiële posisie van die aansoeker se ouer/voog sal in aanmerking geneem word.

The loans are interest-free and annually repayable over same period as granted.
CWAA membership of mother a prerequisite
Application forms: Secretary, P O Box 273, Stellenbosch, 7599
Closing date: 15 November annually

Dankie-persoon

1995 Alba Bouwer – Jeuglektuur
1996 Prof Gawie Cillié – kerkmusiek
1997 Mimi Coertse – sang
1998 Glen Uys – bydrae tot VLVK
1999 Hetsie van Wyk – borduurwerk
2000 Chris du Toit – landbou
2001 Rina Hugo en Petru Wessels – sang en drama
2002 Anneli van Rooyen – sang
2003 Ds. Solly Ozrovech – Christelike lektuur
2004 Dr. Anton Rupert – natuurbewaring
2005 Prof. C A Smith (postuum) – VLVK se ouditeur vir 48 jaar
2006 Wilna Snyman vir haar bydrae tot die toneelkuns op die verhoog en televisie
2007 Natalie du Toit vir haar bydrae tot gestremde sport
2008 Freek Robinson vir sy bydrae tot aktuele programme op radio en televisie
2009 Helen Zille vir haar besondere bydrae tot die openbare lewe, deurdat sy aangewys is as die beste burgemeester ter wêreld
2010 Coenie de Villiers vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek
2011 Argitek Gawie en dr. Gwen Fagan vir hulle bydrae tot die bewaring van Suid-Afrikaanse argitektuur

2012 Jans Rautenbach vir baanbrekerswerk in die Suid-Afrikaanse filmbedryf

2013 Dr. Susan Vosloo vir baanbrekerswerk in pediatriese kardiale hartchirurgie

2014 Ronella Rademeyer  vir die vestiging en ontwikkeling van die VLVK-tekstielmuseum as internasionale besienswaardigheid en vir haar internasionale borduurwerkprestasies

2014 Herman Lensing vir sy bydrae tot die kostoekoms van Suid-Afrika as kookboekskrywer en jongste kosredakteur van ‘n Suid-Afrikaanse glanstydskrif

2015 Jonathan Deal vir sy onskatbare bydrae om die Karoo en onmiddellike omgewing te red van die verwoestende nagevolge van hidrobreking

2016 Anton Momberg vir sy onskatbare en uitsonderlike bydrae tot die Suid-Afrikaanse kunslandskap

2017 Peter Veldsman vir sy uitsonderlike enonskatbare bydrae tot die Suid Afrikaanse kosbedryf.