Aberdeen Kuier by Organiese Tuinbou Praatjie

 

Aberdeen Kuier by Organiese Tuinbou Praatjie

Posted by VLV in Aberdeen Tak 23 Mar 2015

Sirkel:  Middelland

Tak:  Aberdeen

Portefeulje:  Landbou & Tuinbou

Beriggewer:  Lea van der Vyver

Datum:  23 Maart 2015

 

Op 23 Maart 2015 woon die Aberdeen VLV Blue Magnolia Kwekery in Graaff-Reinet se oggend oor Organiese Eetbare Tuinbou by.  Die boodskap waarmee die praatjie afskop is dat jy jou hart vir die hemel oopmaak wanneer jy tuinmaak.  In ‘n tuin gaan alles oor verhoudings – tussen grond, water, insekte en die ondergrondse netwerk.  Organiese tuinbou is om die natuur toe te laat om sy gang te gaan.  Na die praatjies word onder die bome gekuier, na plante gekyk en middagete geniet.

 

Blue Magnolia (Custom) (2)

Agter vlnr: Suzann Lategan, Linda van der Merwe, Annalie Lategan, Lea van der Vyver, Annalize Lategan

Middel vlnr: Elna van Niekerk, Karin Pienaar, Stephanie van Zyl, Lize de Jager

Voor vlnr: Jadré Lategan, Heidi Lombard

 

Post a comment

20 + one =