
Sirkel: Tygerberg
Tak: Durbanville
Portefeulje: Naaldwerk
Beriggewer: Hester Geringer
Datum: 21 Mei 2015
Die afgelope jaar het Durbanville besluit om breipakkies, met hoedjies, vir vroeggebore babas te brei. Wat was hulle ondervinding toe daar soveel pakkies gebrei is. Hier staan ‘n klompie lede van die tak by die breipakkies, wat nou aan ‘n organisasie geskenk gaan word. Die tak is dankbaar vir hierdie
ondersteuning.
Die tak het ook besluit om deel te neem aan die breiprojek, “knobbles”, vir pasiënte wat mastektomies ondergaan het. Hierdie “kits” kon bestel word en dan kan die finale produk aan ‘n orgasasie geskenk word. Dit is stukke wat in die bra gedra word, en word gebruik vir persone wat nie rekonstruktiewe bors restruksie ondergaan het nie.