Posted by VLV in Caledon Tak 02 Oct 2014

Sirkel:  Overberg

Tak:  Caledon

Portefeulje:   Openbare Sake

Beriggewer:  Yvonne Pretorius

Datum:  2 Oktober 2014

 

 
Mev. Hermien van Zyl, President Overberg Sirkel en mev. Elna Botha, Vise President Overberg Sirkel het op Donderdag 2 Oktober kom inloer tydens die Caledon VLV vergadering. Mev. Elna Botha was ook tydens hierdie besoek bekendgestel aan die Caledon dames.

 
Mev.  Hermien van Zyl het terugvoering gegee, foto gewys  en staaltjies vertel
van die onlangse konferensie te Upington.

 

 

caledon hermien

Post a comment

14 + six =