Met liefde, Eva

 

Met liefde, Eva

Posted by VLV in News, Strand Tak 08 Aug 2014

Sirkel: Kaapstad

Tak: Strand

Portefeulje: Opvoeding & Kultuur

Sameroeper: Susan Alberts

Beriggewer: Annemarie Skibbe

Datum: 7 Augustus 2014

 

VLV Strand het hierdie jaar reeds 1892 doekies en 62 broekies aan skole in die omgewing uitgedeel.   Die ontvangers is baie dankbaar. Susan Alberts en Leta Du Preez doen ’n reuse werk om hierdie projek te laat werk en ons lede dra mildelik by.

 

Hier is ’n paar foto’s van die skole se verteenwoordigers wat die geskenke ontvang en na goeddunke aan die dogters uitdeel.

 

100_5170

Me  Martie Payne en Leta du Preez by Hoërskool Strand.

 

100_5173

Me  Nomakula & Nontuthuzelo by Simanjene High.

 

100_5174

Me  Ursula Wagenaar en Leta van Strand Sekondêr.

 

100_5180

Me Renette Yon en Lorna Alloys saam met Leta van Rusthof Sekondêr.

 

100_5178

Strand Sekondêr is ook een van die skole wat gekies is om ’n ECO program te volg.  Hulle is volstoom aan die gang en hul  struike en groente is ’n lus vir die oog.   Op die foto is die Eco-opvoeders:  Soraya Canterbury en Faheen Rhoda met van die ywerige leerders wat aan die Eco-club behoort.

Post a comment

1 + ten =