Beskerm jou welvaart

 

Beskerm jou welvaart

Posted by VLV in News, Vryburg Tak 23 Jul 2014

 

Sirkel: Kalahari

Tak: Vryburg

Beriggewer: Nellie Viljoen

Aanbieder: Retha Bouwer

Datum: 22 Julie 2014

Portefeulje: Openbare Sake

 

Rico Bezuidenhout van Standerd Bank het Vryburg VLV toegespreek oor die belangrikheid van welvaartbeskerming.

 

Kanker en ander gevreesde siektes kan jou lewe ingrypend verander. Dit is ‘n leemte dat daar nie voldoende voorsorg getref word vir wanneer vroue deur siekte getref word nie.

 

Hein Bouwer van Botha Vuurwapens het verskillende aspekte van wapenhantering behandel. Jy mag slegs skiet indien jou lewe bedreig word. Dit is belangrik om vertroud met jou vuurwapen te wees, sluit by ‘n skietklub in die omgewing aan en oefen gereeld. Maak seker dat die wapen veilig is en hou aan jou persoon of in ‘n kluis, onthou om nie die sleutel tuis te laat nie.

Rico Retha Hein - Copy

Rico Bezuidenhout, Retha en Hein Bouwer

Post a comment

nineteen − 19 =