Sirkel: Weskus
Tak: Leipoldtville
Studierigting: Kunste en Handvlyt
Beriggewer: Elsabe Carstens
Datum: 16 Maart 2022

OP 16 Maart het Leipoldtville ‘n Kunste & Handvlyt vergadering gehou.

Maar eers het hulle ‘n verrassing gehad toe die Voorsitter, Elsabe Carstens daar instap!

Leipoldtville Tak wens hulle Voorsitter geluk met haar verkiesing as die Sirkelpresident van Sirkel Weskus

Watter wonderlike Tak is Leipoldtville nie. Baie dankie Leipoldtville en jammer vir die lede wat nie teenwoordig kon wees nie! My hartlike dank aan julle.

Annette Gilham, Kunste & Handvlyt Saamroeper het eers vir ons vertel waar haar liefde vir Kuns vandaan kom en het pragtige beelde, glas en ander kunswerke vir ons gewys wat sy al in haar lewe versamel het. Daarna het sy vir ons ‘n demonstrasie gelewer van dot painting, een van die kompetisie artikels. Cecile van Zyl het ook al die nodige inligting deurgegee vir vanjaar se Leefstyl Kompetisies.

Vanjaar is daar groot belangstelling in die kompetiesie artikels, en ons is dankbaar vir ons Sirkel Saamroepers wat ons so opgewonde hou!

Lede probeer dot painting

 

 

 

 

 

Annette Gilham demonstreer dot painting

 

 

 

 

 

Annette Gilham Kunste & Hanvlyt Saamroeper Leipoldtville

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Annette Gilham

 

 


Leipoldtville