Sirkel: Paarl
Tak: Malmesbury
Portefeulje: Leefstyl
Beriggewer: Mia Louw
Datum: 13 Oktober 2021

Reinette Victor van Carmién Rooibos Tea bied vir ons ‘n Tee en Gin-proe aan.
Wie het ooit gedink dat jy Gin en tee kan meng, en nogal op ‘n Woensdag oggend 10:00 by Nuweplaas Padstal, geleë tussen Malmesbury en Riebeekvallei.

Carmién maak 2 geure gin – Floral Berry & Citrus Chai, en dit is perfek voorgesit met die beste moontlike gegeurde tee pasmaats, en speserye, vrugte en blomme in die mooiste klein glasies.

Sel: 082 290 2067 [email protected] www.carmientea.co.za