Studierigting: Kunste & Handvlyt

Beriggewer: Rienie Ludick

Datum: 8 April 2021

 

Goeienaand VLV-vriendinne.

Die volgende inligting vir julle aandag:

Vermy asseblief, indien moontlik, aflewering van Kunste &Handvlyt Kongresartikels deur die poskantoor – hulle is baie onbetroubaar. Die volgende adresse kan gebruik word.

Aan: Rienie Ludick

PER KOURIER:

Halfkoordstraat 3,

Kleinbaai, Gansbaai

7220

Kontak no:

081 443 8248

 

POSTNET:

Great White Junction

GANSBBAAI

7220

Kontak No:

081 443 8248

 

PEP STORES

Parcel post

PAXI NO: 6750

Great White Junction

Gansbaai

7220

Kontak no:

081 443 8248

 

Hierdie dokument is ook onder Downloads verkrygbaar.