Sirkel:  Weskus

Tak:  Porterville

Portefeulje:  Kunste en Handvlyt

Beriggewer:  Marietha Swanepoel, [email protected]

Datum:  16 Maart 2021

 

VLV Porterville maak blompenne vir spesiale mense.

VLV Porterville se bestuur betrek taklede om blompenne te maak vir die “front line” werkers om dankie te sê vir hul onbaatsugtige diens tydens die wêreld wye Covid-19 pandemie.

Foto 1 & 2:  VLV Porterville lede dra maskers, saniteer en pak die maak van die blompenne aan.

               

Foto 3 & 4:  Blompenne

           

Foto 5: Siekeboeg-personeel van Huis Nerina, die plaaslike ouetehuis.

Foto 6: ‘n Personeellid van die plaaslike  hospitaal en Mary-Ann van Schalkwyk, (VLV Porterville Voorsitter)

         

Foto 7:  Kliniek personeel – Lapa Munnik Hospitaal