15 Desember 2020

 

Let asseblief daarop dat al die nuwe vorms vir 2021 onder dokumente gelaai is. Dit sluit in:

Tak&Sirkel Finansielevorms, Ampsdraersvorms en Geskiedenisvorms.

2021 Konferensie en Sirkeldae, Arts and Handicrafts Competitions, Kongres HB-reiseisvorm, Statistieke, Sirkelpresident Verslagvorm en Takvraelyste.

2021 Kunste en Handvlyt Kongreskompetisies vorm 1,2 en 3.

2021 Leefstyl Kongreskompetisies vorm 1,2 en 3

2022 Kunste en Handvlyt Kompetisies A&E

2022 Leefstylkompetisies A&E