Sirkel: Middelland
Tak: VLV Despatch
Studierigting: Kunste en Handvlyt
Beriggewer: Lynette Martin
Datum: 6 Februarie
Nelmari Oosthuysen, eienaar van A PEACE OF ART, Walmer, Port Elizabeth vertel van al die kursusse en werksessies wat by die kunswinkel gehou word in Februarie en Maart. Lede word bederf met ‘n houthouertjie wat hulself versier met akrielverf, vernis en klein hout blommetjies, hartjies, koppies, voëltjies, ens. asook ‘n spekboomplantjie.
Die gedig, Beautiful in Beaufort Wes van Gert Vlok Nel word na geluister asook die weergawe van Theuns Jordaan. Gert Vlok Nel het die gedig geskryf in 1999. Hy het die Ingrid Jonker Prys in 1994 ontvang en Etienne Van Heerden beskryf hom as “one of our finest talents”.
Craft trends to Watch for in 2020:
Beginner Crafting Kits; Constellation Crafts; Quilt Patterns; Stained glass Crafts; Art Therapy Activities and Eco-friendly Crafts.
Houertjie met spekboomplantjie
Moniques Buchner bedank Nelmari Oosthuysen van A Peace of Art
VLV Despatch lede en besoekers
Leave A Comment