VLVK

Datum: 30 Januarie 2020

 

 

Kongresregistrasie:

 

Al die registrasievorms vir Kongres 2020 is onder downloads beskikbaar.

Tik 2020 in die soekblokkie. Gaan onderaan die bladsy na bladsy 2 en daar sal jy al die vorms kry.