Sirkel: Overberg

Beriggewer: Letty-Ann Moller

Datum: 28 November 2019

 

Op Donderdag, 28 November 2019, het ‘n aantal VLV-lede ‘n inligtingsdag oor Digitale bemarking op Stellenbosch bygewoon. Dit is aangebied deur Daniël Malherbe van Lumico.

 

Vlnr: Erna de Waal, Strand-Tak, Lydie Terblanche, Klein-Brakrivier Tak, Marie Meyer, Karien van Schalkwyk, VLVK President, Marlene Erasmus, Hercula Tak en Estelle du Plessis, Sirkelpresident Sirkel Weskus en VLVK Visepresident

 

 

Daniël Malherbe aan die woord.

 

Die dames luister aandagtig.

 

Vlnr: Estelle du Plessis, VLVK Visepresident, Karien van Schalkwyk, VLVK President, Daniël Malherbe van Lumico en Marinda Rall, President Sirkel Paarl