Sirkel: Tygerberg

Tak: Goodwood

Portefeulje: Kunste en Handvlyt

Beriggewer: Alet Colyn

Datum: 15 Oktober 2019

 

 

Andrea Baramasco van Creative Talents het ‘n interessante demonstrasie van decoupage en servet-podge gelewer.  Met min materiaal en ‘n paar vinnige tegnieke het sy gewys hoe om artikels mooi te versier en nuwe lewe aan ou goed te gee.

 

Andrea Baramasco (spreker) en Dee Drummer (sameroeper)

 

 

 

 

 

 

 

Een van die demonstrasie-artikels.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Lede het beskuit gebak en gekoop vir Goodwood Polisie.

 

 

Kaptein Wayne Theunis, wat die beskuit met dankbaarheid in ontvangs geneem het, saam met Wenda Preuss (voorsitter).

 

Lede het kersklappers gemaak wat deur Badisa aan minderbevoorregte kinders in die gemeenskap uitgedeel sal word.