Sirkel: Middelland
Tak: Alexandria
Portefeulje: Leefstyl
Beriggewer: Annalie Roux
Datum: 12 Oktober 2019

 

 

Tydens die Damesoggend saam met Lynette Beer het Alexandria Tak ons 85ste bestaansjaar gevier met hierdie spesiale koek