Sirkel: SWD
Tak: Klein-Brakrivier
Sudierigting: Openbare Sake
Beriggewer: Lydie Terblanche – 082 928 5624
Datum: 30 Julie 2019
KLEIN-BRAKRIVIER VERRAS INKOPIEGANGERS
Die VLVK 2019 projek, Plastiek is ons Vyand, het op 2 Augustus tot ʼn hoogtepunt gekom toe die VLV Klein-Brakrivier by inkopiesentrums in die Midbrak-omgewing, hul pragtige inkopiesakke, gratis uitgedeel het. Die publiek was verblyd, verbaas en verheug oor die sakke!
Die doel van hierdie handgemaakte materiaalsakke, is om ook ʼn bydrae te lewer tot die grootskaalse poging om die gebruik van plastieksakke wêreldwyd te verminder.
VLV lede deel sakke uit
VLV lede deel sakke uit
VLV lede deel sakke uit
VLV lede deel sakke uit
Dawoo spog met sy nuwe VLV-sak
Nicolene is baie in haar noppies met haar nuwe VLV sak
Leave A Comment