Sirkel: SWD
Tak: Stilbaai
Beriggewer: Carol Scott
Datum: Julie 2019
Marie Cronjè: 5 April 1942 – 20 April 1029
HULDEBLYK AAN MARIE CRONJE
Ons harte is vandag so seer
want Marie is by ons nie meer nie.
Sal ons as mens dit ooit verstaan
dat ons maar net ‘n bestaan.
Haar voetspoor lȇ vir ons plavlei
Ons kan dit volg, dit sal ons lei.
Sy was ‘n formidabel vrou
So sal ons haar altyd onthou.
Marie kon ons laat huil en lag
Met stem en woord en elke kwinkslag.
Tien talente het sy gekry
Maar dit het nie net by haar gebly.
As ons ook maar soos sy kom sy kon doen
en ons gawes nie verbloem.
Want nou kan ons die vrug geniet
Wat haar lewe vir ons bied.
Geskryf deur: Sienie van Zyl
Leave A Comment