VLVK-konferensiegangers: v.l.n.r. Hermien van Zyl [waarnemer], Erika
Lubbe [waarnemer] Karien vS [afgevaardigde] en Snoekie Erasmus [waaarnemer]
VLVK-lede: Snoekie Erasmus, Karien van Schalkwyk, Erika Lubbe en Hermien van Zyl
VLVK- en SAVLU-konferensiegangers met wit serpe waarop hul logo’s
gedruk is
Suidelike Afrika afgevaardigdes met groen serpe
Middagete: “Wrap”, ‘n warm gereg in ‘n erde bakkie, slaai in ‘n houertjie en ‘n pasteitjie
‘n VLVK-roosblikkie word aan die uittredende wêreldpresident, Mev Ruth
Shanks, oorhandig
V.l.n.r. Haar Koninklike Hoogheid, Koningin Azizah, van die Women’s
institute of Pahang, Mevv Ruth Shanks en Snoekie Erasmus
Mev. Ruth Shanks [links] oorhandig haar Wêreldpresidentskenteken aan
Mev. Magdie De Kock
Mev. Mabel Moyo [links] oorhandig haar Suidelike Areapresidentkenteken aan Mev. Anphia Grobler
Sang- en dansgroep van “The Victorian State School Spectacular”
Nuwe babaklere vir die “Conference Charity Drive 2019”
Ek en Hermien vaar op die ferry onder deur die Sydney-brug
Die bekende Sydney-operahuis in die agtergrond
Op die trappe van die Sydney-operahuis
Leave A Comment