Sirkel: Weskus

Tak: Leipoldtville

Studierigting: Openbare Sake
Beriggewer:  Elsabe Carstens
Datum: 24 April 2019

 

Rina Theron, die bekende skrywer van Sandveldkos en stigterslid  van Leipoldtville,
tesame met haar dogter, Letitia Sullivan, was die spreker op die vergadering
oor Plastiek, ons vyand.  Rina het ons ingelig wat in ander lande aangaan en
hoe hulle met plastiek planne maak om beter omgewings te skep.  Sy versamel
ook al die doppies en wys vir ons hoe om met afval produkte jou eie tuin te
begin.

 

 

 

 

 

 

 

Op die foto van links na regs staan, Anne Laubscher, Saamroeper, Letitia
Sullivan, Rina Theron en Elsabe Carstens(Voorsitter)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Rina Theron demonstreer hoe om met afval materiaal ons eie tuintjies te
maak.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Plastiekdoppies word in leë bottels gegooi.