Sirkel: Middelland
Tak: Alexandria
Konferensie
Beriggewer: Annalie Roux
Datum: 20 Maart 2019
Uitslae van AlexandriaTak tydens Konferensie 2019, Sirkel Middelland
4 lede en 2 afgevaardigdes woon die Konferensie by te Boardwalk Konferensiesentrum, Port Elisabeth
Daar is aan 14 afdelings deelgeneem met drie 1e plekke ( Blommekuns, Woordkuns en Weefwerk) vier 2e plekke (Weefwerk,Hekelwerk,Borduur en Kunsvlyt) en vier 3e plekke ( Wisselafdeling,Gebottel, Lekkers en Gebak)
Anlouise O’Connell ontvang ‘n spesiale toekenning van uitnemendheid vir Woordkuns
Anlouise O’Connell and Sharon MacDonald met al die trofeë wat die tak verower het.
Blommerangskikking – Let’s Dance, waarmee Sharon MacDonald die eerste prys gewen het.
Sharon MacDonald met die trofee wat sy vir haar blommerangskikking gewen het.
Rina van der Merwe met haar trofeë.
Leave A Comment