Sirkel: Kaapstad

Konferensie

Korrespondent: Erna de Waal

Datum: 14 Maart 2019

 

Die 67ste Konferensie van Sirkel Kaapstad is deur Strand Tak aangebied, met Mev. Charlotte Kriek, die Sirkelpresident as Voorsitter. Die Konferensie was goed bygewoon deur lede van die Sirkel asook die President van die Tygerbergsirkel, Mev. Ita van der Merwe en Mev. M.C. Kotzé, die vorige Sirkelpresident van Sirkel Kaapstad.

 

Mev. C. Kriek het al die lede vir hulle ondersteuning gedurende haar eerste jaar as President bedank. Sy het lede ook herinner aan die tema van die jaar, naamlik “Laat ‘n Voetspoor.” Mev. Kriek het ook alle lede versoek om altyd ‘n voorbeeld wat navolgingswaardig is, te stel.

 

‘n Verskeidenheid van uitstekende programme is deur die vyf Takke aangebied.  Verskeie uitreikprojekte is aangevoor en deurgevoer, onder andere klere aan hospitale en tehuise vir bejaardes, breiwol en breipenne aan tehuise vir hul eie projekte, klere aan terminale pasiënte by die lokale Hospice en boeke, toebroodjies, beskuitjies aan skole en voorskoolse instansies. Die Broekies vir Doekies projek, waarby skole in die omgewing baat, word mildelik ondersteun.

 

Die gemiddelde bywoning was 76%. Al 5 Takke het die Konferensie van 2018 bygewoon en 4 takke het die Kongres 2018 in Goudini bygewoon.  Sirkelvergaderings was baie goed deur die bestuurslede bygewoon. Ongelukkig het die Sirkel ledetal verminder tot 142.  Die redes vir die afname is bedankings as gevolg van lede wat weens hoë ouderdom nie meer die vergaderings kan bywoon nie en lede wat wegtrek om elders by hulle kinders te gaan woon.

 

Die President het al die deelnemers aan die kompetisies bedank vir hul deelname en entoesiasme. Sy het afgesluit deur haar waardering vir die lede se volgehoue ondersteuning en bydraes uit te spreek.  Mev. C. Kriek het almal aangespoor om ‘n voetspoor van wysheid, moed en integriteit na te laat.

 

 

 

The guest speaker was Dr Hans Heese, who is the author of several books and articles on slaves and their foot prints. He gave interesting facts and examples of interracial relationships among the residents of the early Cape (1652-1795) and the profound effect on South African society. This period was marked by widespread state sponsored violence and the introduction of the pervasive Joint Management System in which the reach and control of the security apparatus was extended to every aspect of human activity.

 

 

 

Dr. Hans Heese, skrywer van verskeie boeke oor voetspore en slawe.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Mariet Smal, a physiotherapist of Therapy in Action. They provide client centered approach to individuals and companies through preventative care, education and active functional rehabilitation. The massive amount of scientific research in the past 25 years is very clear on the following point: Pain depends on the brain’s evaluation of danger and NOT on the actual danger. If your brain perceives that a part of your body is in danger and needs protecting, then the brain will make that part of your body hurt. It happens outside of your control. It is your brains conviction. Their Interdisciplinary pain management programme is a cognitive behavioural and activity driven and goal orientated approach with the aim to address common cognitive and emotional responses to pain. She also gave an overview of how to live a quality life after retirement (longevity).  Research has indicated that the following factors contribute to longevity: Exercise; Ikiga – plan de Viola; stress management; 80% rule of eating what is on your plate; plant based diet; limited alcohol consumption; religion/spiritual; putting loved ones and family first; social network and doing community service.

 

Mariet Smal, fisioterapeut van Stellenbosch en stigter van Therapy in Action.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Wouter van der Merwe van SASFIN besig met sy aanbieding.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Emile Visagie and Wouter van der Merwe of SASFIN gave a very stimulating presentation titled “Leave a financial footprint.” They informed us of the services offered by Sasfin. Sasfin is a bank-controlling company that provides a comprehensive range of specialist financial products and services for Business and Wealth clients.  Wouter gave a presentation of Fix the Roof while the Sun is shining wherein he highlighted that financial experts expect 2019 as a year of volatility again as well as ongoing fiscal pressure like the SAA and Eskom situation and prescribed assets while land claims are still a real concern.  He gave a breakdown of the 2017 world economy with USA leading followed by China and then Japan.  Google Assistance was demonstrated by making an appointment for a haircut.  Sasfin has multi Asset Strategy Portfolios where 40% of the investment is invested in the traditional way in equities, fixed income, and cash, but 60% will be invested in the alternative (absolute return and private equity) and real estate, commodities and infrastructure to ensure a good return for their clients.  They offer living annuities; regulation in 28 pension funds and discretionary savings. We wish to thank them for the donation of 100 pens for this occasion.

 

Barbara Schenfield, koekversierder, besig met haar demonstrasie van ‘n Paasfeesversiering.

Mev.Barbara Schenfield, ‘n koekversierder het gedemonstreer hoe om ’n Paasfeesversiering vir ‘n koek te maak.  Sy het lede gewys hoe om ‘n wortel van fondant met eetbare gom (Tylose/CMC) te maak.  Daarna het sy waardevolle wenke gegee vir die maak van eetbare figuurtjies.  Sy het ook die maak van ‘n maklike eetbare hasie gedemonstreer.

 

 

 

 

Roelof Swart, bekende violis en begeleidster Edie Henn.

 

Entertainment: Members enjoyed the musical recital of Roelof Swart, a renowned violinist, with accompaniment by Mrs. Edie Henn, a pianist from Gordons Bay.  Mev. Erna Kruger van Strand Tak het ‘n humoristiese voordrag oor haar huishulp se voorbereidings vir haar troue asook die bywoning van die troue in die informele nedersetting ( township) gegee.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kompetisie-artikels was van ‘n hoë standaard met Strand- en Hottentots Holland Takke wat die meeste pryse verower het.  Rondebosch Tak het die trofeë vir die beste bywoning asook uitmuntende administrasie ontvang.

 

Die uitstalling van water vriendelike plante deur Landbou en Tuinbou portefeulje onder leiding van Mev. Joy Visagie, Saamroeper van hierdie portefeulje, was kleurvol en insiggewend.  Baie komplimente is ontvang vir die Kuns en Handvlyt uitstalling onder leiding van Mev. Erna de Waal, Saamroeper, van verskeie uitstekende skilderye deur lede van Strand Tak.

 

Almal wat die Konferensie bygewoon het, het saamgestem dat dit ‘n groot sukses was waar almal verryk is deur ‘n verskeidenheid van diverse en interessante onderwerpe.

 

Emil Visagie van SASFIN for Wealth and Business van die Strand wat die aanbieding moontlik gemaak het.

 

 

Tyd vir gesellige verkeer rondom die eettafel. Agter v.l.n.r  Erna de Waal, Maretha Badenhorst, Erna Krüger en Annemarie Skibbe.

Voor v.l.n.r  Emil Visagie, Wouter van der Merwe en Rina Grobler.

 

Die “kombuisspan” wat die heerlike verversings vir middagete voorberei en voorgesit het: Maretha Human, Marie Bester, Maryna Myburgh, Louisa Höll , Annette Stander, Christine Viljoen en Marianna de Villiers.