Sirkel: Kalahari
Tak: Vryburg
Konferensie
Beriggewer: Nellie Viljoen
Datum: 7 Maart 2019
Tydens die konferensie van Sirkel Kalahari aangebied deur Kuruman-tak, het VLV Vryburg hul goed van hul taak gekwyt. Nege lede het saam 35 artikels gemaak en verskeie trofeë as wenners van afdelings verower.
Corlie van Zyl oorhandig trofeë vir tak met meeste inskrywings en 2e plek aan Esta Twigge, voorsitter van Vryburg
Marietjie Steyn verower trofeë vir batikwerk asook die hoogste punte vir kloskant op die VLVK kongres in 2018
Carien van Niekerk ontvang trofeë vir meeste inskrywings en masjienwerk beginners
Esta Twigge verower die trofee vir hekelwerk beginners
Nellie Viljoen trofeë vir reklame, weefwerk beginners en lid met die meeste punte
Leave A Comment