Sirkel: Weskus

Tak: Leipoldtville

Beriggewer: Elsabe Carstens

Datum: 6 Maart 2019

Op ‘n swierige 87ste Konferensie van Sirkel Weskus, wat Graafwater Tak
aangebied het, het Leipoldtville Tak baie goed gevaar.

 

 

 

OP die foto van links na regs staan Loucresia van Zyl met die Baby Basson-trofee(1ste in gebak), Mev. Cecile van Zyl met die Toerien-trofee (1ste in masjienwerk) en Elsabe Carstens (Voorsitter) en Maritha Louw met die Rosa Lategan-trofee.  Meeste punte in die Huisvlytafdeling.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Op die foto ontvang Elsabe Carstens(Voorsitter Leipoldtville Tak) die Rosa
Lategan-trofee van Mev. Rosa Lategan(voormalige Sirkelpresident) vir die
meeste punte in die Huisvlytafdeling.

 

 

 

 

 

 

 

LeipoldtvilleTak ontvang ook ‘n verdienstelikheids sertifikaat van die
Sirkelpresident, Mev. Estelle du Plesiis.