2019 WBPV Verslag

 

2019 WBPV Verslag

Posted by VLV in Announcements 07 May 2019

 

Mev Karien van Schalkwyk, VLVK-president, se verslag van die WBPV Konferensie in Melbourne, Australië, is onder downloads te sien.

 

Onthou om 2019 in die soekblokkie in te tik en dan sal jy dit daar vind.

Post a comment