Sirkel: Middelland
Tak: Aberdeen
Portefeulje: Opvoeding en Kultuur
Beriggewer: Lea van der Vyver
Datum: 8 November 2018
Hierdiejaar is die mans ingesluit met die afsluitingsfunksie – ‘n geselligebring-en-braai is gehou op Arcadia, die plaas van Arno en Lize de Jager. Lea van der Vyver bedank almal vir die jaaren lig die mans ook kortliks in wat VLV behels. Dit gee hulle vrouens die geleentheid om iets nuuts te leer, iets virdie gemeenskap te doen, met ander vroue te sosialiseer en met nuwe energie huistoe te gaan na hulle gesinne.

Vlnragter: Annalie Lategan, Lucille van der Merwe,Carina Esterhuizen, Heidi Lombard, Estelle van Wyk, Judith Dardis, Luise deJager, Karen van Rensburg
Vlnr voor: Adele de Jager met klein Heinrich, Elna van Niekerk, Elise Steynberg, Lea van der Vyver, Suzanne Lategan, Lize de Jager
Leave A Comment