Sirkel:  Weskus

Tak:  Porterville

Beriggewer:  Louwna Hoving

Datum:  1 November 2018

 

Elke lid het ‘n gelamineerde boekmerk ontvang van die Bestuur om dankie te sê vir die jaar

 

Die Bestuur moes elkeen ‘n tafel op haar unieke manier dek en as gasvrou optree en die dames het uitgehang.

 

 

 

Lede ontvang erkenning vir 100% bywoning.

 

Hedwig Schoch, Anneke Smuts, Ena Cruywagen, Zabetha Albertyn, Cecile Visser,

René Hanekom, Joey Koen, Louwna Hoving

 

Die diensjaarkentekens is oorhandig.

 

15-jaar:  Carina Mouton, 5-jaar: Hanlie Louw, Marianne Hanekom, Mary-Ann van Schalk-

Wyk (voorsitter oorhandig kentekens), 5-jaar: Milda Lambrechts, Joey Koen, Emelda

Cruywagen en 10-jaar: Hester Burger.

 

Die trofeë word deur Alet Steenkamp, uittredende Saamroeper vir Gesondheid oorhandig en verskyn saam met Mary-Ann van Schalkwyk, Voorsitter op die foto’s saam met die wenner.

 

René Hanekom:  Gebak, Mikrogolf, Lekkers en Plaasprodukte

 

Anneke Smuts:  Fotografie, Handvlyt en Blomme

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Emelda Cruywagen:  Preservering, Handwerk en Meeste Punte algeheel.