Sirkel: SWD

Tak: Klein-Brakrivier

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datm: 23 Oktober 2018

 

Sirkel SWD het ‘n heerlike lentetee aangebired en terselfdertyd het Klein-Brakrivier Tak ook hul 80ste verjaardag gevier.

 

Program, uitnodiging en dankie-sê kaartjie

 

Keurig gedekte teetafels

 

 

 

So ‘n hoed verdien ‘n prys

 

 

Johlene Muller ( tweede van links), Sirkelpresident, kuier lekker saam met die lede.

 

Lentetee se musiekmakers

 

Die koekveiling. Toneel opgevoer deur Marietjie, Engela, Helene, Lydie en Lynette.