Sirkel: Weskus

Tak:  Langebaan

Beriggewer:  Cynthia Huysamen

Datum:  7 November 2018

 

Die Voorsitter en die bestuur het die afsluiting en prysuitdeling gereël.

 

Voorsitter verwelkom ook die personeel en kindertjies wat gaan optree.  Die kinders het die oulikste diere-opvoering vir ons gegee.   Al hul kostuums was gemaak deur ons eie Magda Smit.  Charlotta van Eeden bedank die betrokkenes en soos die kinders en onderwysers die saal verlaat, deel ons geskenkies uit vir almal.

 

Na afloop van die vergadering is dit prysuitdeling en dan geniet almal heerlike koek en tee.

 

Prysuitdeling 2018

Lidmaatskap Kentekens word oorhanding;

5jr   :    Jodi Terblanche, Dalena vd Vyver, Petro Welgemoed en Miemie Brown.

10jr :    Maretha Buckle, Martie le Roux, Tokkie Loubser, Linda Rossouw, Carla Snyman, Annelien Steyn, Carine van Eyssen, Hanlie van Heerden, Marianne van Niekerk, Martie Purdy.

15jr:     Elbeth le Roux, Johanna Prins en Dirkie van Schalkwyk

20jr:     Annie Strydom en Grieta Truter

30jr:     Elma Prins    35jr:  Mariëtte Longland en 40jr: Elma Oberholzer.

 

Sertifikate vir 100% bywoning word aan 29 lede oorhandig:

Miemie Brown, Miems Barnard, Marita Crouse, Gesie Davids, Alta Dednam, Estelle du Plessis, Leana Esterhuizen, Dot Fabricius, Hettie Hanekom, Hettie Hauptfleisch, Suzette Hougaard, Jorietha Hugo, Elize Kleynhans, Annalita Koekemoer, Pina Krumm, Rouxleen Moran, Louna Niehaus, Alida Nortjé, Elma Oberholzer, Martie Purdy, Trish Rodgers, Marti Slier, Magda Smit, Annaleen Steyn, Jovita Southy, Charlotta van Eeden, Marianne van Niekerk, Corrie van Wyk en Heleen Whittle.

 

Tak kompetisies : Punte word uitgelees

Gebak  1ste : Magda Smit    2de :  Marianne van Niekerk  3de : Hilary Nepgen

Naaldwerk    1ste : Magda Smit   2de : Rouxleen Moran  3de : Hetta Mans

Handvlyt       1ste : Hetta Mans   2de : Hennah Greeff

Snyblom       1ste : Yvonne Neethling   2de: Magda Smit

Meeste Punte: Magda Smit

 

Wenners vir die verskillende afdelings  – Links na Regs. Hilary Nepgen (Oorhandig), Hennah Greef, Hetta Mans,Rouxleen Moran, Magda Smit, Marianne van Niekerk, Yvonne Neethling

 

 

Lede verkeer gesellig saam

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die bebak was spoggerig.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kinders wat opgetree het

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hilary Nepgen kry spesiale Gesondheids-Sertifikaat by Louna

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

5 Jaar Lidmaatskap Kentekens – Cynthia Huysamer (oorhandig), Miemie Brown, Petro Welgemoed, Jodi Terblanche

 

 

10 Jaar Lidmaatskap Kentekens – Annelie Steyn,Linda Rossouw, Tokkie Loubser,Carla Snyman(agter),Hanlie van Heerden, Martle Purdy, Marianne van Niekerk, Cynthia Huysamer het oorhandig.

 

 

15 Jaar Lidmaatskap Kentekens – Hillary Nepgen(Oorhandig), Dirkie van Schalkwyk, Johanna Prins, Elbeth le Roux

 

 

20 jaar Lidmaatskap Kentekens – Hilary Nepgen(Oorhandig), Annie Strydom, Grieta Truter

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hilary Nepgen oorhandig vir ‘n 35 jaar Lidmaatskap Kenteken vir Mariëtte Longland en 40 jaar Lidmaatskap Kenteken aan Elma Oberholzer