Sirkel: Namakwaland

Tak: Calvinia

Beriggewer: Annica van Greunen

Datum: 1 September 2018

 

Op 1 September 2018 het ’n groepie dames van die VLV Calvinia ten bate van Woman Walk te World, vanaf Sorgvliet na die Blomme (Onse) Mark gestap. Hierdie lentestap word jaarliks gedoen vir bewusmaking van die VLV, om die organisasie te bemark en om fondse in te samel indien moontlik. Fondse wat met die stap ingesamel word, word gebruik om die gemeenskap te ondersteun en om die dames op te lei in sekere areas van hul lewe (soos benodig).

 

Die groep dames wat dapper die koue aangedurf het op die 1ste September 2018 vir die Woman Walk te World bewusmakings projek van die VLV.

 

 

’n Groepie dames wat heerlik by die Onse Mark saam kuier na die lentestap.