Sirkel: Tygerberg

Tak: Goodwood

Portefeulje: Kunste en Handvlyt

Beriggewer: Alet Colyn

Datum: 21 Augustus 2018

 

Lana Schmulian het van haar kunswerke kom wys en vertel hoe maklik dit is om kreatief te wees.  Om skeppend te wees beteken nie dat alles perfek moet wees nie en jy hoef ook nie ‘n fortuin te spandeer om iets mooi te maak nie.

 

Sy deel haar “resepte” van tuisgemaakte modge podge, tekstuurpasta, gom, “chalkverf” en onderlaag met die lede.

 

 

Lana se mooi goed.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Wenda Preuss (Voorsitter) en Lana Schmulian (Spreker).