Sirkel: Kaapstad

Tak: Hottentots-Holland

Portefeulje: Openbare Sake

Beriggewer: Jeanette Snyman

Datum: 9 Mei 2018

 

 

Die van der Westhuizen-egpaar van Hopefield, met hulle Simply Bee-produkte, het die Seminaar van Hottettots-Holland Tak wat op 9 Mei plaasgevind het, bygewoon. Die onderwerp van die dag was herwinning. Vir versiering is leë glashouers met fynbos en vrugte gebruik.

 

Die Van der Westhuizen egpaar

 

Versierings in die saal