Sirkel: SWD

Tak: Heidelberg

Portefeulje: Openbare Sake

Beriggewer: Nellie Venter

Datum: 17 April 2018

 

 

SSK Heidelberg Versekerings praatjie:

 

 

Die SSK Heidelberg Versekeringafdeling het die dames toegespreek rakende korttermynversekering-aspekte wat betrekking het op die vrou/eggenoot.

 

-As jy in ‘n ongeluk kom, neem foto’s, dit help baie.

-Moet nie skuld erken nie.

-Vermy “hijack” paaie

-As jy weg gaan, sit alarmstelsel aan.

-Laat weet die bure.

-Sit geyser af.

-Laat ‘n lig brand sodat hulle dink iemand is tuis.

 

V.l.n.r: Anel Terblanche, Driekie Uys, James Ackhust, Milly Esau, Hanlie Uys, Nellie Venter en Hennie Viljoen.

 

Na afloop van die bespreking is daar gelukkige pryse uitgedeel wat geborg is deur SSK, Eureka Meulens en Santam en elke dame het n lekker geskenkpak vol interessanthede ontvang.