Datum: 9 April 2018
Aangesien die sperdatum vir nominasies vir ‘n VLVK-visepresident [2018 – 2021] Vrydag, 6 April 2018, om 12h00 verstryk het, wil ek net bekend maak dat Mev. Lynette Martin, Sirkelpresident van Sirkel Middelland, onbestrede genomineer is. Daar sal dus geen verkiesing tydens Kongres plaasvind nie.
Namens VLVK-hoofbestuur: Baie geluk, Lynette. Mag die nuwe termyn as VLVK-visepresident vir jou geseënd en verrykend wees.
Leave A Comment