Sirkel: SWD
Tak: Kleinbrakrivier
Geleentheid: Sirkel Inligtingsdag
Beriggewer & Fotograaf: Lydie Terblanche
Datum: 14 Maart 2018
Hartenbos Tak het ‘n Inligtingsdag gereël waar die Konferensie en kongreskompetisies bespreek is:
Van die vriendelike dames van die VLV Kleinbrak-groep tydens die SWD-sirkel inligtingsdag – rondom die Konferensie en Kongres kompetisies
Leave A Comment