Sirkel: Kaapstad
Tak: Hottenrots Holland VLV
Beriggewer : Karin Venter
Datum : 14 Maart 2018
Die sameroepers met die bekers wat in die verskillende afdelings gewen is by die afgelope Konferensie van die Sirkel, Kaapstad by Rondebosch.
V l n r: Mev.: Anette van Rooyen, Marian Walls,Jeanette Snyman, Joy Visagie en die voorsitter Charlotte Kriek
Leave A Comment